Danie Bester
Testimonial
My ervaring met Rover Toere is 5 ster. Ed en sy hele span het nog elke trip wat ek gedoen het uiters professioneel gereel, bystand met alles van die Visa aansoek tot die laaste plek waar ons gaan golfspeel en alles tussen in. Die plekke wat ons besoek en sien is fenominaal, veral as jy in landbou belang stel, maar daar is genoeg vakansie stoppe ook! Dis die streslooste "travel" om te doen. Ook is Ed en sy span reg vir enige voorvalle sou daar wees, soos n ongevalle besoek by n hospitaal na n allergiese reaksie! Dankie Ed, jy en jou hele span is nie 5 ster nie, maar wel 7 ster!